Die Stervangers

【電子書籍なら、スマホ・パソコンの無料アプリで今すぐ読める!】


Die Stervangers

楽天Kobo電子書籍ストア

1,050 円 (税抜き)

Lela soek avontuur, 'n nuwe lewe. Sy wil vlug vir 'n troue wat op haar geforseer word, maar as sy dit doen, sal sy verban word uit Lelie, weg van haar familie en die plek wat sy liefhet. Sy kan kies om te bly, en te maak soos al haar voorgangers gemaak het, of sy kan haar eie pad volg en uitgaan na die groot w?reld buite die muur waar sy op haar eie sal moet klaarkom. Lela worstel met die besluit om te loop, maar 'n vreemde ster wat verskiet op haar verjaarsdag sit haar ou leermeester op loop na die naaste dorp om hulle te waarsku en sy besluit inderhaas om saam te gaan. Die pad vorentoe is egter moeiliker as wat sy ooit kon dink. Dit is 'n pad deur 'n gebreekte w?reld vol hartseer en gevaar, maar ook liefde en die hoop van 'n nuwe begin.画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。
※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。
※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。
※このページからは注文できません。

この商品の詳細を調べる


本・雑誌・コミック » 洋書 » FICTION & LITERATURE
お待ち avontuur クリック geforseer voorgangers